User: philipliebenberg |
Miskien moet ek ophou kla...wat maak ek met Suid-Afrika? 2 Philip Liebenberg, Espressopastoor van Die Kapel in Melville, preek 'n Afrikaanse preek/preke oor hoe ons as Suid-Afrikaners op ons land se oorgangskrisisse moet reageer uit hoofde van ons christenskap. Op radio sê Freek Robinson ons moet nie net oorsigtelik kyk en oppervlakkig oordeel oor ons land nie. Philip Liebenberg sê ons moet ons emosies deeglik ondersoek om te sien wie ons in ons harte is. Tags: emigrasie Suid-Afrika egoresponse verdraagsaamheid christen |
User: AhmekKhmer |
Cambodia: KHMER BOKATOR PRADAL SEREY (1of5) [EN] Images of Bokator, the martial art of ancient Cambodia, can be seen depicted in bas-relief on the walls of Angkor Wat, the famous temple located in northwest Cambodia, in the capital of the once mighty Khmer empire. A hand-to-hand combat system used by the ancient Angkorean army, Bokator played a crucial role in Angkorean domination of much of the Southeast Asian mainland from around 800 A.D. until the early 15th century. Tags: Khmer Bokator Pradal Serey OPhou Thong Long Saravorn Meas Sokry |
User: Afrikanermeisie |
Bravoland: Ons vir jou Suid-Afrika www.bravoland.co.za Die Republiek van Bravoland, die kuberstaat vir die Boere-Afrikaner. Bravoland het al verskeie saamtrekke en aksies bygewoon, onder andere: 1. 'n Besoek aan generaal C.R. de Wet se plaas, Cornelia, by Rooipoortdam naby Koppies, 2. die geboorte van Bravo01, die eerste lid van Bravoland se beeskudde, 3. die Bravoland Bivak Braai, 4. Pretoria Bly Pretoria-versetaksie, en 5. die Paardekraal Geloftefees 2007 waar van die klippe van die klipstapel weer onder die Paardekraal-Monument gepak is. In 1880 is hierdie klipstapel deur die Boere in Krugersdorp gepak as belofte aan mekaar dat hulle nie sal ophou veg totdat hulle hul vryheid herwin het nie. In 1901, in opdrag van Lord Roberts, is hierdie klippe in die Vaalrivier onder die treinbrug gegooi. Clive Derby Lewis het met behulp van polisieduikers van die klippe uitgeduik en toestemming aan die Paardekraal Verkenners gegee om dit terug te plaas. Tags: Bravoland Afrikaner Afrikaans Boer Bravolander Paardekraal Triomfvlag Afrikanervolk Steve Hofmeyr |
User: AhmekKhmer |
Cambodia: KHMER BOKATOR PRADAL SEREY (5of5) [EN] Jason Chambers vs OPhou Thong Tags: Khmer Bokator Pradal Serey |
User: soetsus |
Fokofpolisiekar Live- Rockspaider, Aardklop 2005 Nog een van die band wat net nie ophou rock nie! Tags: fokofpolisiekar Aardklop 2005 |
User: philipliebenberg |
Kom uit die kas gay christen (dis `n roeping) - Coming out as gay christian (it is a calling) 1.mp4 Afrikaanse preek, Philip Liebenberg, Gay pastoor, Die Kapel, Melville, Johannesburg, 23 November 2008. Die lewens van gay christene kan die stigma wat aan gays kleef verwyder deurdat mense se dogma minder steriel raak deurdat hulle in die aangesig van die gay kwessie kan leef. Blootstelling verander menings. Daarom moet ons as gay christene ophou om skaam te wees en weg te kruip. Ons skaam wees hou die skaamte in stand. Tags: Afrikaanse preek Philip Liebenberg Die Kapel Gay pastoor uit die kas klim coming out gay stigma acceptance of gays skaamte oor gaywees |
User: Bravoland777 |
Bravoland http://www.bravoland.co.za/forum/index.php Bravoland het al verskeie saamtrekke en aksies bygewoon, onder andere: 1. 'n Besoek aan generaal C.R. de Wet se plaas, Cornelia, by Rooipoortdam naby Koppies, 2. die geboorte van Bravo01, die eerste lid van Bravoland se beeskudde, 3. die Bravoland Bivak Braai, 4. Pretoria Bly Pretoria-versetaksie, en 5. die Paardekraal Geloftefees 2007 waar van die klippe van die klipstapel weer onder die Paardekraal-Monument gepak is. In 1880 is hierdie klipstapel deur die Boere in Krugersdorp gepak as belofte aan mekaar dat hulle nie sal ophou veg totdat hulle hul vryheid herwin het nie. In 1901, in opdrag van Lord Roberts, is hierdie klippe in die Vaalrivier onder die treinbrug gegooi. Clive Derby Lewis het met behulp van polisieduikers van die klippe uitgeduik en toestemming aan die Paardekraal Verkenners gegee om dit terug te plaas. Tags: afrikaner boer volkstaat bravoland afrikaans kultuur suid-afrika selfbeskikking vryheid geskiedenis voortrekker oorlog |
User: philipliebenberg |
Kom uit die kas gay christen (dis `n roeping) - Coming out as gay christian (it is a calling) 3.mp4 Afrikaanse preek, Philip Liebenberg, Gay pastoor, Die Kapel, Melville, Johannesburg, 23 November 2008. Die lewens van gay christene kan die stigma wat aan gays kleef verwyder deurdat mense se dogma minder steriel raak deurdat hulle in die aangesig van die gay kwessie kan leef. Blootstelling verander menings. Daarom moet ons as gay christene ophou om skaam te wees en weg te kruip. Ons skaam wees hou die skaamte in stand. Tags: Uit die kas klim is `n roeping Philip Liebenberg Die Kapel Gay christene kerk Coming out Afrikaanse preek |
User: ifeel1213 |
Ian fietsry Ian het onlangs geleer fietsry en kan nou glad nie ophou nie. hy is nogal braaf en probeer oor alles ry. Tags: 1213 |
User: philipliebenberg |
Ek is 'n lugballon wat bokant my watergraf sweef! As die wette van lugvaart ophou werk word 'n lugballon deur die wet van swaartekrag op die aarde vasgetrek. Sy mandjie word 'n hondemandjie en sy ballon 'n pap seil wat nutteloos bly lê. Dis wat met christene gebeur wanneer Jesus se vlam in hulle nie bly brand nie. Sonde neem oor en ons gees is pap. Tags: Gay kerk Philip Liebenberg Melville Kapel Chapel Jesus Lugballon sonde Heilige Gees Vlam hondemandjie swaartekrag wisd |
User: fransschneider |
wanger sê: klap my! Wanger hik en kan nie ophou hik nie Tags: hik |